Interkaapbusdiens 150 maal in een jaar aangeval

Verskeie Interkaapwerkers en passasiers is in dié aanvalle beseer.

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die bestuur van die busmaatskappy Interkaap sê hulle sal nie tou opgooi nie ondanks 'n vlaag gewelddadige aanvalle op hulle voertuie en personeel.

Die maatskappy het in die afgelope jaar onder minstens 150 gewelddadige voorvalle deurgeloop.

Die geweld het einde April 2022 'n hoogtepunt bereik toe 'n busbestuurder buite die busdepot in Kaapstad doodgeskiet is.

Source
eNuus

Paid Content