‘n Omgewingsgroep, Hennops Revival, besig met opruimingswerk by die Centurion-winkelsentrum ná verlede week se vloede.
CENTURION - Inwoners van Centurion en Pretoria het bymekaargekom om die gemors op te ruim wat verlede week se vloede tot in die Hennopsrivier en Centurion-meer gespoel het.
Sowat 40 mense het gehelp om rommel uit die water te haal.
Source
eNuus