Inwoners van Astonbaai se woonwapark gedreig met uitsetting

Die departement van Openbare Werke wil die grond waarop ‘n informele nedersetting in Jeffreysbaai gevestig is, terughê.

JEFFREYSBAAI - Inwoners van 'n informele nedersetting in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap weier om hervestig te word.

Die gemeenskap sê hulle woon al meer as twee dekades in die gebied.

Maar volgens die Kouga-munisipaliteit beset hulle die grond onwettig omdat dit aan die departement van Openbare Werke behoort.

Source
eNuus

Paid Content