Inwoners vra regering om in te gryp in Ekhuruleni

Raadop inwoners van Primrose in Germiston het Saterdag paaie met brandende bande versper.

GERMISTON - Raadop inwoners van Primrose in Germiston is reeds vir twee weke lank sonder elektrisiteit.

Hulle het paaie versper en bande verbrand uit protes teen gebrekkige dienslewering.

Source
eNuus

Paid Content