Wild- en jagorganisasies pleit dat die jagbedryf mag heropen tydens grendeltyd
Pretoria, 21 Mei – Wild- en jagorganisasies pleit by die regering om die verbod op jag tydens die inperking op te hef.
Wildboere word sedert verlede week toegelaat om onder andere diere uit te dun en vleis te vervoer.
Source
eNuus