Jeugdag: Jongmense praat oor hul toekoms in SA

"Vir my is dit net positiewe besluite wat ek wil maak om vorentoe te gaan."

KAAPSTAD, WES-KAAP - Jongmense wat Jeugdag-geleenthede in Kaapstad bygewoon het, sê hulle is optimisties oor hul toekoms.

Sommige van hulle streef daarna om entrepeneurs te word, terwyl ander sport gebruik om te verseker dat hulle nie by bendes betrokke raak nie.

Source
eNuus

Paid Content