Jhb se water- en elektrisiteitsrekeningskok

Sommige Johannesburgse inwoners woedend oor buitensporige hoë water- en elektrisiteitsrekeninge

JOHANNESBURG - Sommige inwoners van Johannesburg is geskok oor die hoë water- en elektrisiteitsrekeninge wat hulle onlangs ontvang het.

Die Stad Johannesburg pak die skuld daarvoor op inperkingsmaatreëls en 'n stelselfout, maar hy hou vol dat die probleem nou opgelos is. 

Inwoners kla egter dat dit nié die geval is nie. 
 

Source
eNuus