Jong hokkiespeler na Nederland genooi – maar geldnood knyp

Linique is slegs een van vyf spelers in die land wat na die skool in Nederland uitgenooi is en sy is die enigste vrou in daardie groep.

WORCESTER, WES-KAAP - Rugby, krieket en sokker kraai koning wanneer dit kom by sportbefondsing in die land.

Ander sportsoorte soos hokkie suig nog aan die agterste speen.

En dis presies wat ‘n belowende jong hokkiespeler ervaar, ondanks ‘n geleentheid wat dalk haar lewe kan verander.

Source
eNuus

Paid Content