Jong vrou sterf in skietery

‘n 24-jarige vrou is dood en sewe ander mense ernstig gewond in ‘n verbyryskietery op die Kaapse Vlakte.

Kaapstad - Die polisie het 'n soektog begin na gewapende mans wat op gaste by 'n verjaarsdagviering in Kaapstad geskiet het.

‘n 24-jarige vrou is dood en sewe ander mense is ernstig in die aanval gewond.

Die polisie het ‘n aksieplan in werking gestel om die verdagtes aan te keer.

Monique Mortlock doen verslag.

Source
eNuus

Paid Content