“Jy het nie ‘n gim nodig”

Bennie Roux het inspirasie uit soortgelyke uitdagings geput om 42 kilometer aan die begin van die staat van inperking af te lê.

CENTURION - Een van Suid-Afrika se top ultramarathonatlete is besig om sy erf voos te draf.

Bennie Roux van Centurion het reeds 'n marathon op sy grasperk voltooi en fokus nou op sy volgende uitdaging.

Source
eNuus