“Jy moet jou pasiënt se vertroue wen”

Die versorging van verswakte bejaardes stel hoë eise aan hulle versorgers tydens die grendeltyd.

JEFFREYSBAAI - Die versorging van verswakte bejaardes is onder sogenaamde normale omstandighede reeds 'n allemintige taak.

Die staat van inperking het versorgers en hulle pasiënte egter op ongekende terrein laat beland.

Een van die grootste uitdagings, is wanneer ‘n bejaarde sterf en begrafnisreëlings getref moet word.

Source
eNuus