Is jy reg vir Movember?

Manne in die hoofstad skroom nie om hulle liplapas ten toon te stel vir die somer nie

PRETORIA - 15 jaar nadat Movember begin het, het dié kankerbewusmakingsbeweging reeds meer as R30-miljoen ingesamel.

Die beweging het in Suid-Afrika begin, en daar is tans 21 lande wêreldwyd wat dit ondersteun.

Source
eNuus