Kapenaar maak kuns uit koffie-rommel

Godfrey Dambuleni, ‘n 49-jarige kunstenaar wat met draad werk, het ‘n kreatiewe manier gevind om ou koffiekapsules in ongelooflike kunswerke te omskep.

KAAPSTAD - Van rommel na robbe, en ander diere.

'n Kaapstadse beeldhouer gee nuwe lewe aan ou koffie-kapsules deur dit in skouspelagtige kunswerke om te tower.

Source
eNuus

Paid Content