Die Stad Kaapstad en talle Kaapse huishoudings probeer steeds om soveel as moontlik water te spaar na die droogte van 2018.
KAAPSTAD - Damme wat die Stad Kaapstad van water voorsien, is tans gemiddeld net meer as 69% vol, maar amptenare sê die metroraad kan nie op hul louere rus oor die Moederstad se watersituasie nie.
Source
eNuus