Kerrie keer honger

‘n Kaapse gesin verskaf grootmaatmaaltye aan voedingskemas om hongersnood te verlig.

KAAPSTAD - 'n Kaapstadse gesin hoop om hongersnood te verlig een bord kerrie op 'n slag.

Hulle het 'n organisasie sonder winsbejag, Mindful Meals, gestig om verskeie voedingskemas te help om voedsame maaltye in grootmaat te bedien en terselfdertyd koste te besnoei.

Source
eNuus