Kinderkoor ‘n veilige hawe en almal is welkom

Onder leiding van juffrou Tersia, leer die Rosa-koor liedjies in drie van ons amptelike tale – Engels, isiXhosa en Afrikaans.

KAAPSTAD, WES-KAAP - 'n Kaapstadse organisasie sonder winsbejag is besig om gemeenskappe deur sang saam te snoer.

Die Cape Cultural Collective het 'n koor gestig vir kinders tussen 10 en 14 jaar oud.

Hulle kom uit verskillende kulture, en maak mooi musiek vir hul gemeenskappe.

Source
eNuus

Paid Content