Kinders gee vir mense in nood

Danksy al hulle harde werk het die kinders dit reggekry om 200 kg spinasie aan 50 sopkombuise te skenk.

KLAPMUTS, WES-KAAP - Al ooit gehoor van kinders wat spinasie aan 50 sopkombuise verskaf?

Wel, dis presies wat in Klapmuts in die Wes-Kaap gebeur het.

Source
eNuus

Paid Content