Kinders kom op lyk in kanaal af

Nege lyke is die afgelope twee weke in kanale in en om Kaapstad gevind.

KAAPSTAD - Nog 'n lyk is in 'n kanaal naby die Covid-19-informele nedersetting gevind.

Die meeste van die nege lyke is nog nie geïdentifiseer nie.

Ons waarsku dat die volgende berig kykers kan ontstel.

Source
eNuus

Paid Content