Kinders vind baat by dans en musiek

ʼn Dansvideo van ʼn graad 9 klas in Kaapstad is op almal se lippe

16 Augustus 2019. ʼn Dansvideo is twee weke gelede deur ʼn graad 9 kuns en kultuur onderwyser op Facebook gelaai, waar duisende mense dit met ander intekenaars gedeel het.

Die onderwyser, Florance Vermeulen, van Bishop Lavis Sekondêr, sê dans en musiek kan jongmense se lewens verander.

Source
Nuusdag