“Kinders vra my hoekom is ek nie in die skool nie”

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement sê daar is talle redes waarom leerlinge nie in skole geplaas word nie.

KAAPSTAD - Sal dit nog 'n jaar van tuisbly wees of sal hul kinders volgende jaar plek in 'n klaskamer kry?

Dié kwessie gee talle ouers slapelose nagte.

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement sê alle leerlinge wat vir 2022 by skole in dié provinsie aansoek gedoen het, is geplaas.

Maar eNuus se Monique Mortlock het met leerlinge gesels wat nog nie plek gekry het nie.

Source
eNuus

Paid Content