Klippiespoor van hoop

Lara Thomson neem ure om een klippie te verf en los dit vir vreemdelinge om te vind.

KAAPSTAD - 'n Kaapstadse kunstenaar het 'n unieke manier gevind om mense tydens die grendeltyd op te beur.

Sy plaas klippe op plekke langs die strand of in 'n park.

Maar dis nie sommer enige klippe nie.

Dis bedek met handgeverfde prentjies en inspirerende woorde.

Source
eNuus