"Koalisieregerings is waarskynlik die toekoms”

Verskeie partye in die Noord-Kaap is met onderhandelinge vir koalisies besig.

KAAPSTAD - Koalisiegesprekke is aan die gang in die Noord-Kaap.

In dié provinsie is daar tien munisipaliteite waar geen party 'n meerderheid behaal het nie.

Kleiner partye kan die deurslag gee in verskeie van dié munisipaliteite.

Source
eNuus

Paid Content