Koeksister-kampioen deel haar geheim

Marida Schutte is verlde jaar as die land se koeksister-kampioen gekroon. 

VRYSTAAT - Danksy die nederige koeksister het 'n 39-jarige vrou van Petrusburg in die Vrystaat vandag 'n werk, ‘n voertuig en haar eie plaasstal.

Sedertdien gaan sy van krag tot krag en lok haar wenresep soettande van regdeur die wêreld.

Nuusdag het by haar gaan inloer.

Source
Nuusdag