Kommer oor beplande maatskaplike behuisingsprojek by Soutrivier-mark

Die bouwerk aan 200 maatskaplike behuisingseenhede by die Soutrivier-mark sal na verwagting binnekort begin.

KAAPSTAD - Sake-eienaars by die Soutrivier-mark in Kaapstad se toekoms is in die weegskaal.

Hulle sê die Stad Kaapstad het hulle nie geraadpleeg oor die beplande maatskaplike behuisingsprojek op die perseel nie.

Source
eNuus

Paid Content