Kommer oor toestand van honde by Mechem

Die DBV het gesê hy sal self by die fasiliteit besoek aflê om ondersoek in te stel.

CENTURION, GAUTENG - Die wapenvervaardiger, Denel, se filiaal Mechem ontken dat hy weens Denel se benarde finansiële situasie sy honde afskeep.

Mechem lei honde op om dwelmmiddels, landmyne en plofstof uit te snuffel.

Die maatskappy het eNuus genooi om self by sy fasiliteite te kom ondersoek instel.

Ons waarsku dat die volgende beeldmateriaal ontstellend van aard kan wees.

Source
eNuus

Paid Content