Kommer oor vinnige virusverspreiding

KAAPSTAD - Mediese kenners aan die Universiteit Stellenbosch het ’n seminaar oor die corona-virus op die Tygerberg-kampus aangebied.

Indien enige gevalle van die siekte in die Wes-Kaap aangemeld word, sal dit by dié hospitaal behandel word. Die kenners is veral bekommerd oor die vinnige verspreiding van die virus.

Die corona-virus is tot 'n internasionale gesondheidskrisis verklaar, terwyl die dodetal verder styg

Source
eNuus