Konsert op die internet

Kunstenaars kry vindingryke maniere om Suid-Afrikaners te vermaak, al is hulle optredes afgelas.

KAAPSTAD - Plaaslike kunstenaars wend hulle nou tot die internet om 'n inkomste te verdien.

Dit nadat groot konserte gekanselleer is weens die verbod op byeenkomste van meer as 'n 100 mense.

Source
eNuus