Konstruksie begin aan reuse maatskaplike behuisingsprojek in Moederstad

Daar word meer as 800 eenhede by die Soutriviermark- en Pickwickwegterreine ontwikkel.

KAAPSTAD, WES-KAAP - Konstruksie aan ’n langverwagte maatskaplike behuisingsprojek in Kaapstad, gaan uiteindelik begin.

Aktiviste en opposisiepartye sê dis hoog tyd.

Die ontwikkeling van die geskiedkundige Soutrivier-markgebied is amptelik aangekondig en nog persele is geoormerk om later ontwikkel te word.

Source
eNuus

Paid Content