KragDag-ekspo wil beurtkrag en werkloosheid hokslaan

Die geleentheid het in 2007 ontstaan toe beurtkrag die land vir die eerste keer getref het.

RAYTON, GAUTENG - Selfstandigheidsoplossings word vanjaar weer by die KragDag-ekspo buite Rayton in Gauteng bekyk.

Hier kan individue en ondernemings leer hoe om meer staatsbestand en selfstandig te raak.

Volgens die organiseerders kan dit nie net mense se lewensgehalte verbeter nie, maar ook werkloosheid in Suid-Afrika hokslaan en armoede verbreek.

Source
eNuus

Paid Content