Kubermisdaad styg in 2020 met 33%

Daar word beraam dat kubermisdaad wêreldwyd, teen die einde van vanjaar 6,5 duisend miljard dollar gaan beloop.

JOHANNESBURG - Die kubermisdaad wat op een dag in Suid-Afrika gepleeg word, kos die land net soveel as 'n jaar se transito-rooftogte.

Dit aldus 'n finansiële misdaadnavorser.

Die Suid-Afrikaanse bankrisiko-inligtingsentrum, of Sabric, het onlangs die jongste statistieke oor dié tipe misdaad bekendgemaak.

Source
eNuus

Paid Content