Kunsskatte gaan in vlamme op

Die Ou Volksraadsgebou het van die land se mees waardevolle kunswerke en geskiedkundige voorwerpe gehuisves.

KAAPSTAD - Die brand by die Parlement het baie meer as net strukturele skade aangerig.

Die majestueuse wit gebou is die tuiste van waardevolle geskiedkundige voorwerpe.

Source
eNuus

Paid Content