Kunstenaar versamel rommel vir kunswerke

Luke Rudman se skeppings by Nelson Mandela-universiteit uitgestal.

PORT ELIZABETH. Kunswerke, uit plastiek geskep, plaas plastiek-besoedeling en herwinning op ‘n eiesoortige manier in die soeklig.

Dit is presies wat ‘n kunstenaar van Port Elizabeth probeer vermag met twaalf skeppings, wat hy in samewerking met Greenpeace Africa, bekend gestel het.

Source
Nuusdag