Landbou-organisasies mik hof toe oor grondonteiening

Landbou-organisasies is dit eens dat grondonteiening sonder vergoeding nie goed kan wees vir landbou en die land se ekonomie in geheel nie. 

PRETORIA - Die regering sê grondonteiening sonder vergoeding sal voortgaan, maar landbou-organisasies is vasbeslote om dit teen te staan -- tot in die hof.

Dis nou 'n jaar sedert die parlement 'n resolusie aanvaar het om die Grondwet vir dié doel te wysig.

'n Ad hoc-komitee van die parlement het dié week weer vergader oor hoe om die betrokke klousule te wysig.

Source
eNuus