Lesufi kap Umalusi

Gauteng se Onderwys-LUR het uitgevaar teen Umalusi oor die afwaartse aanpassing van matriekpunte.

JOHANNESBURG - Die Gautengse Onderwys-LUR, Panyaza Lesufi, het te velde getrek teen die gehalteversekeringsliggaam Umalusi.

Lesufi sê Umalusi het die matriekklas van 2020 onbillik behandel.

Dit nadat dié organisasie die punte in agt vakke afwaarts aangepas het.

Source
eNuus

Paid Content