Lewenslank hoogs waarskynlik

Die veroordeelde Dros-verkragter hoor volgende week sy lot aan en sy regspan verwag die ergste.

PRETORIA - Lewenslank vir die selferkende kinderverkragter Nicholas Ninow - dít is die vonnis waarvoor die Nasionale Vervolgingsgesag vra wanneer Ninow volgende week sy lot hoor.

Slotbetoë in die verkragtingsaak is Donderdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria aangehoor.

Ninow het skuldig gepleit op twee aanklagte van verkragting, die besit en gebruik van dwelms en regsverydeling.

Source
eNuus