Liggaam van Ken Stephan gevind

Grootste soek- en reddingspoging op Tafelberg nóg eindig in tragedie

KAAPSTAD – Die atleet Ken Stephan se liggaam is na die grootste soek- en reddingspoging nóg op Tafelberg gevind. 

Dit is Woensdagmiddag langs ’n rotshang naby die kabelkarretjie se boonste stasie opgemerk vanuit ’n helikopter.

Stephan het Maandagmiddag vermis geraak.

Source
eNuus