Liggame gevind van meisie en man wat haar wou red

Die families van ’n agtjarige meisie en ’n man wat tydens ’n storm in Kaapstad verdrink het, verwyt die polisie nadat hulle liggame eers agt dae later gevind is

ATHLONE, WES-KAAP -  Die liggame van die agtjarige Abida Paulse en die man wat haar probeer red het, Yusuf Kiriboto, is gevind.

Die twee het tydens 'n onlangse storm in Kaapstad verdrink.

Familielede is steeds ongelukkig oor die manier waarop die polisie die soektog hanteer het.

Source
eNuus