Lyk van Suid-Afrikaanse vrou kom uit China aan

Al is daar onbeantwoorde vrae, sê vrou se pa dat hulle die Chinese polisie se bevindings aanvaar.

JOHANNESBURG - Die familie van 'n Suid-Afrikaanse student wat uit 'n woonstel in China na haar dood geval het, sê hulle berus by die polisie se bevinding dat dit 'n ongeluk was.

Volgens haar familie het sy by 'n vriendin in die stad Hangzhou gaan kuier, maar die gebeure wat tot haar dood gelei het, bly 'n raaisel.

Source
eNuus

Paid Content