Ma breek nek na sy geboorte skenk en val

Ma val op rug nadat sy geboorte skenk en word beroof van geleentheid om met haar babadogtertjie 'n band te vorm.

KAAPSTAD - ‘n Ma van Kaapstad, Janine Dzimbiri, het op 4 Oktober geboorte geskenk. 

Kort daarna het sy in die operasiesaal geval en ernstige beserings aan haar ruggraat opgedoen.

Sy moet vir die volgende ses weke plat lê.

Hoewel dit lyk asof sy nie verlam is nie, kan sy nie die kritieke band vorm met haar babadogtertjie nie.
 

Source
eNuus