Ma en dogter vang saam graad

Alison Geduld en haar oudste dogter, Savannah, het saam hul kwalifikasies behaal aan die Universiteit van Kaapstad.

KAAPSTAD - Gewoonlik is dit die óúers wat bars van trots wanneer hul kroos universiteit voltooi.

‘n Gesin van Kaapstad is egter ook breëbors oor ma Alison, wat pas saam met haar dogter graadgevang het.

En nou droom hulle éérs groot.

Source
eNuus

Paid Content