Ma van vermoorde seun, nou krygsvrou

'n Ma wat haar seun aan bendegeweld verloor het, gee nou vertroosting aan ander.

KAAPSTAD - Vir gemeenskapsleier, Avril Andrews, het geregtigheid uiteindelik geskied.

Andrews se seun is in Oktober 2015 in Hanover Park doodgeskiet.

Na 'n lang hofstryd is sy moordenaar tot 18 jaar tronkstraf gevonnis.

Sy is nou 'n krygsvrou vir ma's wat deur bendegeweld in Kaapstad geraak word.

Source
eNuus

Paid Content