Magdalene en haar "bakademie" droom groot

Voornemende kokke by Little Wolf leer nie net bak nie, maar ook ander vaardighede aan.

NABY MELKBOSSTRAND - ‘n Kaapse vrou gebruik haar gemeenskap se soettand as ‘n trekpleister om jongmense uit die strate te hou.

Haar bakklasse bied nie net ‘n veilige hawe nie, dit bemagtig hulle ook met bykomende vaardighede. 

Source
eNuus

Paid Content