Maimane hof toe oor skole

Mmusi Maimane sleep die regering hof toe oor die heropening van skole

PRETORIA - One South Africa Movement eis dat skole moet sluit oor swak veiligheidsmaatreëls teen Covid-19.

Die organisasie se leier, Mmusi Maimane, sê dit stel kinders en hulle families bloot aan moontlike besmetting met Covid-19.
 

Source
eNuus