Malmesbury-inwoners kla oor buitensporige rekeninge

71-jarige Laura Strydom het in Desember 'n waterrekening van R8 000 ontvang.

MALMESBURY - Gefrustreerde inwoners van die Swartland-munisipaliteit in die Wes-Kaap eis antwoorde oor hulle hoë water- en elektrisiteitsrekeninge.

Hulle beweer dat hulle tydens die inperking buitensporige rekeninge ontvang het sonder dat daar 'n redelike verduideliking daarvoor was.

'n Groep gemeenskapswerkers het nou ingegryp om dié huishoudings te help.

Source
eNuus

Paid Content