Mamre se inwoners pleit om polisiebystand

Die stryd om ‘n eie polisiekantoor, onder ander basiese dienste, het in Julie 2020 tot ‘n betoging gelei.

KAAPSTAD Inwoners van 'n dorpie net buite Kaapstad, sê hul versoeke om 'n eie polisiekantoor val op dowe ore.

'n Groep inwoners van Mamre het in Julie 2020 om beter polisiëring betoog, maar die betoging het in geweld geëindig.

Die beeldmateriaal kan ontstellend van aard wees.

Source
eNuus

Paid Content