Man dood na arrestasie

Die Menseregtekommissie is bekommerd oor die omvang van beweerde polisiewreedheid in die Wes-Kaap.

KAAPSTAD - Nog 'n Wes-Kaapse familie is verpletter na 'n beweerde voorval van polisiewreedheid.

Leeroy Oliphant is verlede week in Elsiesrivier in Kaapstad dood nadat polisielede hom glo oornag in hegtenis geneem het.

Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat ondersoek die gebeure wat tot sy dood aanleiding gegee het.

Source
eNuus