Man met Alzheimer se siekte vermis in Pretoria

John Rodda van Pretoria word al sedert Saterdagmiddag vermis.

PRETORIA - Alzheimer se siekte is ’n paar jaar gelede by Rodda gediagnoseer, en sy familie is uiters bekommerd oor sy welstand.

Rodda se vrou is siek en hy het vermoedelik haar motorsleutels geneem om apteek toe te gaan terwyl sy gerus het. 

Source
eNuus

Paid Content