Matrikulante voel die druk

2020 sal onthou word as een van die moeilikste jare nόg om matrikulant te wees.

KAAPSTAD - Een uit elke tien leerlinge in die Wes-Kaap wat vanjaar met graad 12 begin het, het deur die loop van die jaar skool verlaat.

Maar die Departement van Basiese Onderwys sê daar is steeds 'n moontlikheid dat dié bykans 5 000 leerlinge wel die matriek-eindeksamen kan skryf.

Source
eNuus