Selfs President Cyril Ramaphosa sal die Rugbykampioenskapstoets tussen die Springbokke en die All Blacks bywoon.
MBOMBELA, MPUMALANGA - eNuus het bevestig dat President Cyril Ramaphosa die Rugby-kampioenskapstoets tussen die Springbokke en die All Blacks in Mbombela Saterdag gaan bywoon.
Die wedstryd is reeds uitverkoop met sowat 43 000 toeskouers wat die kragmeting gaan bywoon.
Máár vir die stadsbestuurders en sake-ondernemers is die sportgeleenthied veral ’n reuse ekonomiese inspuiting, met nagenoeg R150 miljoen wat in die stad en omliggende dorpe se koffers gestort gaan word.
Source
eNuus