Mboweni kan teenstand verwag

‘n Ekonoom sê politieke druk is die grootste struikelblok vir die uitvoering van Tito Mboweni se besnoeiingsplan.

PRETORIA - 'n Ekonoom en 'n politieke ontleder verwelkom Tito Mboweni se aankondiging dat hy staatsuitgawes drasties wil verminder.

Maar hulle weet nie hoe haalbaar die minister van finansies se plan is nie.

Source
eNuus